(F) Rekenaars

Hierdie pakket is top-verkoper!
In 4 dae leer die studente alles wat hulle nodig het om vertroud te wees met die werking van ‘n rekenaar.
Aangesien rekenaargeletterdheid amper verpligtend is vir meeste werke en persoonlike take, is dit toenemend belangrik om die werksaamhede van die basiese sagteware te bemeester.
Hierdie kursus sal jou alles leer wat jy nodig het om vertroud te wees met jou rekenaar, basiese sagteware en die “magic” daarvan.

Modules sluit die volgende in:

• Basiese rekenaars (Windows 10/11, Tik- en sleutelbord vaardighede, oopmaak van “folders”, “shortcuts”, hardeware en sagteware ens.)
• Word Basic vaardighede
• Excel Basic vaardighede
• Internet & Email Basics

Geen vereistes behalwe leesvaardigheid nie.

Bring asb. afskrif van ID dokument en pen/potlood saam.

Course Start Date 2024-08-05 8:30 am
Course End Date 2024-08-08 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R4303 p.p.
Student Level A, B, C, D, E
Duration 4 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 5 Augustus Dag 2: 6 Augustus Dag 3: 7 Augustus Dag 4: 8 Augustus
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (F) Rekenaars

Please login to register for this course

In 2 dae leer die studente hoe om ‘n “spreadsheet” op te stel, die regte formate te gebruik, basiese berekeninge te doen, (Plus, Minus, Maal, Deel, Minimum, Maximum, Gemiddeldes en Tel (Count) van items), asook hoe om basiese grafieke op te stel. Die inhoud word maklik en verstaanbaar aangebied met praktiese oefeninge en stap-vir-stap verduidelikings.

Na voltooiing van hierdie kursus sal die student beslis baie meer vertroud wees met Excel en alle basiese vaardighede kan bemeester (soos bo genoem).
Uitstekend vir kantoor- en persoonlike gebruik.

 Modules sluit die volgende in:

• Components of an Excel Spreadsheet
• Navigating Workbooks/Sheets
• Adding and Editing data
• Entering/Editing Formulas
• Working with basic Functions
• Saving and updating workbooks
• How to save, rename and create folders
• Copy, Cut, Paste, Paste Options
• Copying & moving of formulas
• Absolute References
• Inserting and deleting ranges
• Uses of the fill handle
• Creating and Editing Charts, Trendlines & Legends
• Page Layouts, Margins & Header & Footers, Orientation
• Find and Replace data
• Row and Column Formatting with gradient effects
• Working with large spreadsheets
• Hide, Unhide and splitting sheets
• Printing tips and tricks for multiple sheets and pages
• Customizing the Ribbon
• Working worksheets (names, moving, copying, colour etc.)

Vereistes: Basiese Windows vaardighede of die Basic Computer Literacy kursus sal ‘n aanbeveling wees, maar ons het nou die skep van folders en subfolders en “Saving Options” deel van hierdie kursus gemaak, so beginners sal regkom sonder enige vorige kennis.

Bring asb. afskrif van ID dokument en pen/potlood saam!

Course Start Date 2024-09-03 8:30 am
Course End Date 2024-09-04 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R1170 p.p.
Student Level C, D, E
Duration 2 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 3 September Dag 2: 4 September
Location Aanlyn
Category (F) Rekenaars

Please login to register for this course

Excel Vlak 2 is ‘n noodsaaklike uitbreiding op Excel Vlak 1 vaardighede waar ons konsentreer op gevorderde grafieke, “text functions and formulas” en leer hoe om name in formules te gebruik, wat die werking van groot “spreadsheets” baie vergemaklik. Studente is baie opgewonde na voltooiing van Vlak 2 en wil sommer dadelik voortgaan met die gevorderde kursus. Die inhoud word maklik en verstaanbaar aangebied met praktiese oefeninge en stap-vir-stap verduidelikings.

Uitstekend vir kantoor- en persoonlike gebruik.

Modules sluit die volgende in:

• Using multiple worksheets and workbooks
• Linking worksheets with 3-D formulas
• Linking and managing links in workbooks
• Advanced formatting techniques
• Working with Styles
• Working with Themes
• Other advanced formatting skills
• Creating and Using Outlines and Subtotals
• Data consolidating
• Creating and using Names in formulas
• Managing Names
• Examining Lists and tables
• Sorting and filtering lists
• Advanced filtering
• Working with data tables
• Web & Internet features
• Advanced charting
• Combination charts
• Graphic elements
• Documenting and auditing features
• Comments and notes in cells and workbooks
• Cell and sheet protection
• Workgroup collaboration
• Templates and Settings
• Creating and managing templates

Vereistes: Excel 1.
Leerders moet vertroud wees met die Excel skerm en basiese funksies van Excel 1.

Bring asb. 'n kopie van ID dokument en potlood/pen saam.

Course Start Date 2024-09-17 8:30 am
Course End Date 2024-09-18 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R1170 p.p.
Student Level C, D, E
Duration 2 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 17 September Dag 2: 18 September
Location Aanlyn
Category (F) Rekenaars

Please login to register for this course

• Logical functions such as IF, Nested IF, OR, AND, NOT, IFERROR, SUMSIF, AFERAGEIF, COUNTIF, SUMIFS, COUNTIFS, AVERAGEIFS, ROUND, PMT,
• Displaying, Hiding and Printing of Formulas
• Maths and statistical functions
• Financial functions
• Using Lookup Functions (Vlookup, Hlookup)
• Using MATCH and INDEX
• Creating Data tables
• Validating cell entries
• Exploring database functions
• Working with PivotTables
• Rarranging PivotTables
• Formatting PivotTables
• PivotCharts
• Exporting and importing text files
• Queries
• Goal Seek and Solver
• The Analysis ToolPak
• Scenarios
• Views
• Running and recording macros
• Intro to VBA
• Conditional Formatting with Graphics
• SmartArt Graphics

Vereistes: Excel 1-2.
Leerders moet vertroud wees met die vorige 2 vlakke van Excel.

Bring asb. afskrif van ID dokument en pen/potlood saam.

Course Start Date 2024-10-08 8:30 am
Course End Date 2024-10-09 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R1170 p.p.
Student Level D, E
Duration 2 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 8 Oktober Dag 2: 9 Oktober

Available places 10

Available places 13

Available places 17

Available places 18
Price R1170 p.p.
Student Level D, E
Duration 2 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 8 Oktober Dag 2: 9 Oktober
Location Aanlyn
Category (F) Rekenaars

Please login to register for this course

Hierdie kursus is amper verpligtend vir mense wat aanlyn vergaderings wil bywoon/reël; asook vir mense wat verkieslik e-leer kursusse (in ‘n groep of as individu) wil bywoon/reël. Teams kan mense van enige plek in die wêreld in een sitting, sonder moeite saambring vir vergaderings, geselsies of leersame kursusse. Dokumente en skerms kan met mekaar gedeel word vir samesprekings, witbord fasiliteite vir sittings is aanlyn beskikbaar en dit vergemaklik kommunikasie met personeel en/of enige ander party ongelooflik baie. Dokumente en geskiedenis van vorige Teams vergaderings/opleiding is maklik om weer te kry vir toekomstige gebruik/verwysings, teenwoordigheidsregisters word aanlyn gestoor. Enige inligting kan vanaf Teams bereik of gedeel word. Leer ook om jou eie “dagboek” op Teams te stoor en stel “reminders” vir enige iets wat jy moet bywoon of doen. Dit is maar net ‘n druppel in die emmer, aangesien Teams daagliks nog nuwe en ongelooflike funksies bied!

Uitstekend vir kantoor- en persoonlike gebruik.

Modules sluit die volgende in:

• Team Owners (how it works)
• Roles Defined
• Requesting a New Team
• Team Management (Pictures, privacy, names etc.)
• Member Permissions
• Initial Setup
• Signing Into Microsoft Teams
• Browser/Desktop instructions
• Profile and Settings
• Notification Settings
• Changing your Status
• Working with Teams
• Team Interface
• Managing a Team
• Working with Channels (Creating, Showing, Notifications, Deleting, Restoring etc.)
• Using different Tabs in Teams
• Downloading Files
• Creating New Folders in Teams
• Uploading Files
• Creating, moving, copying, and renaming Files
• Creating, Sharing, Reacting to Posts
• Working with mentions as a team, individual, or channel
• Working with Chats (Groups and individuals)
• Chat notifications
• Working with meetings (Scheduling, Inviting, Joining, Invite people, System Audio, Record Meetings etc.)
• Screen Sharing
• Making Calls using Teams

Vereistes: Geen, maar basiese Windows kennis sal help om met 2 skerms/”split screens” te werk waar nodig.

Bring asb. afskrif van ID dokument en pen/potlood saam.

Course Start Date 2024-08-27 8:30 am
Course End Date 2024-08-27 3:30 pm
Capacity 20
Available places 18
Price R624 p.p.
Student Level D, E
Duration 1 dag
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (F) Rekenaars

Please login to register for this course

'n Praktiese kursus vir persone wat Keyphase gebruik in boordmonitering.

Course Start Date 2024-08-14 8:30 am
Course End Date 2024-08-14 4:00 pm
Capacity 20
Available places 4
Price R274 p.p.
Student Level B
Duration Halwe dag
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (F) Rekenaars

Please login to register for this course