E4. Veiligheids- en Gesondheidsverteenwoordigers (afr)

DOEL:Die doel van hierdie program is om Gesondheids en Veiligheidsverteenwoordigers in staat te stel om ‘n Gesondheids en veiligheidskomitee saam te stel en sisteme volgens wetgewing toe te pas

Op dag 1 leer Philani Training die leerders oor die Wetgewing en hulle rolle en pligte as G&VV's, asook dié van die werkgewer.
Op dag 2, leer hulle hoe om dit prakties te gaan implementeer bv. hoe 'n G&V-vergadering moet verloop, hoe so 'n notule moet lyk ens.

Inhoud / Modules
Module 1: Rol van Gesondheid- en VeiligheidsVerteenwoordigers
Module 2: Gesondheid- en VeiligheidsKomitees
Module 3: Die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid
Module 4: Gesondheid- en veiligheidsOudits
Module 5: Ongeluksondersoeke
Module 6: Konsultasie

Uitkomstes

Gesondheid- en VeiligheidsVerteenwoordigers word toegerus, sodat hulle hul rolle en take beter verstaan en kan uitvoer in 'n gees van wedersydse samewerking en ondersteuning


Vereistes
(bv. geletterdheid / matriek / ʼn vorige kursus) Goeie lees-, leer- en skryfvermoëns is noodsaaklik (in óf in Afr óf Engels)


Tydsduur

Twee agtereenvolgende dae (daagliks vanaf 08h30 tot 16h30)

Wat moet student saambring na kursus?

'n Onlangse (nie ouer as 3 maande nie) gesertifiseerde ID-afskrif, 'n swart pen, potlood en eie middagete (vir waar julle nie verskaf nie).

Course Properties

Course Start Date 2026-06-11 8:30 am
Course End Date 2026-06-12 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R2459.00 pp
Student Level A,B,C
Duration 2 dae
Multiple classes yes
Details for classes Dag 1: 11 Junie Dag 2 :12 Junie
Location KBOS
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (E) Leiers en kommunikasie stelsels

Please login to register for this course

No registration records found