E1. Komitee Mentorskap-Individuele inskrywings

Doel:Die doel van die program is om leerders toe te rus met vaardighede om          werkerskomitee effektief te bestuur.

Inhoud / Module:

Dag 1:

  • Die doel, rol en verantwoordelikhede van ’n komitee en lede
  • Vergaderingsprosedures

Day 2:

  • Kommunikasie
  • Konflikbestuur
  • Onderhandelingsvaardighede
  • Die opleiding kan opgevolg word met gereelde besoeke deur die fasiliteerder om die komiteelede te monitor en verdere ondersteuning te bied.

Uitkomstes:

Komitee-opleiding bevorder:

  • Die werksverrigting van komiteelede;
  • Effektiewe uitvoering van take;
  • Kommunikasie tussen bestuur en werknemers

Vereistes:Effektiewe lees- leer- en skryf vaardighede met ten minste Vlak 2 op die NQF (Graad 10)

 

 

Course Properties

Course Start Date 2026-10-20 8:30 am
Course End Date 2026-10-21 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R2459 pp
Student Level A,B,C
Duration 2 dae
Multiple classes yes
Details for classes Dag 1: 20 Oktober Dag 2: 21 Oktober
Location KBOS
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (E) Leiers en kommunikasie stelsels

Please login to register for this course

No registration records found