E3. Veiligheids- en Gesondheidsverteenwoordigers:Heropleiding - e-leer
nhoud:
Die volgende inhoud word aangebied:
• Die rol van 'n Gesondheid- en Veiligheidsverteenwoordiger
• Die Gesondheid- en Veiligheidskomitee
• Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid
• Gesondheid- en Veiligheidsoudits
• Ongeluksondersoek
• Konsultasie
Die is n aanlyn kursus.
Kry 30 dae om die kursus te voltooi.
Daar is n case study en self test wat ingevul word
Sertifikaat word elektronies aangestuur na voltooiing van kursus.
Course Properties
| Course Start Date | 2026-07-13 8:30 am |
| Course End Date | 2026-08-13 3:30 pm |
| Capacity | 40 |
| Available places | 40 |
| Price | R643.00 pp |
| Student Level | A,B,C + F,G,H |
| Duration | 6 hours |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | 30 dae aanlyn |
| Location | online |
| Category | (E) Leiers en kommunikasie stelsels |
