Doel: Positiewe Lewensverandering
Mense word op ‘n effektiewe wyse begelei om eienaarskap vir hulle eie lewens te neem en beter keuses te maak, deur die volgende vrae vir hulself uit te klaar:
Mod 1 (Self) - Wie is in beheer van my lewe, wat is my eie waardes, wat is my lewensdoel, wat is my selfwaarde en wat is belangrikste goed in my lewe?
Mod 2 (Verhoudings) – Hoe verskil mense, hoe wil ek my emosies hanteer, hoe wil ek kommunikeer, hoe wil ek konflik hanteer en is ek myself?
Mod 3 (Leierskap) – Hoe beinvloed ek ander? Deur te beplan, ‘n rolmodel te wees, die span op te bou, ander te motiveer en te bemagtig.
Mod 1 voorvereiste vir Mod 2; Mod 2 voorvereiste vir Mod 3
| Course Start Date | 2026-06-17 8:30 am |
| Course End Date | 2026-06-19 4:00 pm |
| Capacity | 12 |
| Available places | 0 |
| Price | R2247.00 pp |
| Student Level | D,E |
| Duration | 6 hours |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | Dag 1: 17 Junie Dag 2 : 18 Junie Dag 3 : 19 Junie |
| Location | KBOS |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (E) Leiers en kommunikasie stelsels |
| NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
|---|---|---|---|
| 1 | Kromfontein | 1 | 2026-03-27 |
| 2 | paardekloof | 9 | 2026-03-17 |
| 3 | Nooitgedacht | 2 | 2026-03-16 |