E2. Veiligheids- en Gesondheidsverteenwoordigers: Heropleiding (Afr)

Doel: Hersiening van die oorspronklike 6 Modules met die klem op die toepassing van die Gesondheid en Veiligheid Komitee se pligte.

Inhoud:
Die volgende inhoud word in een dag aangebied:
• Die rol van 'n Gesondheid- en Veiligheidsverteenwoordiger
• Die Gesondheid- en Veiligheidskomitee
• Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid
• Gesondheid- en Veiligheidsoudits
• Ongeluksondersoek
• Konsultasie

Uitkomstes: 

Die leerder sal in staat wees om:

G&VKomitee Vergaderingsprosedures te verstaan en om effektief by te dra en deel te neem aan die vergadering om sodoende 'n gesonde en veilige werksomgewing te verseker

Vereistes:
• Effektiewe lees- en skryfvaardighede word aanbeveel.
• 'n Minimum van 12 en 'n maksimum van 20 leerders per program word aanvaar.
• 'n Gesertifiseerde afskrif van die leerder se identiteitsdokument is 'n vereiste.

Course Properties

Course Start Date 2026-05-29 8:30 am
Course End Date 2026-05-29 3:30 pm
Capacity 15
Available places 12
Price R1295.00 pp
Student Level A,B,C + F,G,H
Duration 6 hours
Location Ceres
Location Ceres Museum(biblioteek)
Category (E) Leiers en kommunikasie stelsels

Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registration Date
1 Leeufontein 2026-01-15
2 Vreeland 2026-01-13
3 Vreeland 2026-01-13