(D) Toesighouers / Spanleiers

DOEL: Om leiers holisties te begin ontwikkel

Inhoud:

  • Basiese funksionering van n besigheid
  • Selfbeeld en self vertroue
  • Toesighouding en leierskap
  • Bestuursfunksies
  • Bronne wat bestuur moet word
  • Bestuursvaardighede
  • Verskillende bestuurstyle
  • Beplanning van werk
  • Organisering van werk
  • Die gee van instruksies
  • Delegering van verantwoordelikheid
  • Probleemoplossing en dinkskrumtegniek
  • Kommunikasie en motivering
  • Konflikhantering
  • Beheer

Tale: kursus kan aangebied word in Afrikaans, engels, sotho en xhosa. Handleiding en inligtingstukke is ook beskikbaar in die tale.

Aanbieding:

Kursus word in 4 dele aangebied:

1 – voor kursus ontvang leerders in inligtingstuk. Hulle moet video kyk op Anida Training

      Se webwerf en die inligtingstuk voltooi en daar deur werk. Direkte hoofde moet hul

      hiermee help. Fasiliteerder raak van begin af betrokke by hulp/ondersteuning vir leerders

       direkte hoofde.

2 – in Opleidingslokaal – 2 dae

       Hier ontvang leerders elkeen n hanleiding, wat die res van die inhoud van kursus dek.

3 -  aan einde van dag 2  ontvang leerders n Asseseringsstuk wat hul moet gaan voltooi.

      Fasiliteerder hou direkte hoofde ingelig om leerderes te help, asook om leerders te

      Ondersteun en te help.

4.   na 2 weke reel fasiliteerder n whattsup call met elke leerder. Gedurende die sessie word

       Deur asseseringstuk gewerk en leerder kry geleentheid om terugvoering te gee van hul

       Ervaring van die kursus, asook watter groei hul alreeds ervaar. Direkte hoofde kan ook

       Terugvoering gee.

Sertfikaat en verslag van leerder en fasiliteerder word aan elke leerder uitgereik na voltooiiing van die kursus

Course Start Date 2026-09-15 8:30 am
Course End Date 2026-09-16 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R4795.00 pp
Student Level D,E
Duration 2 dae + take+individuele opvolg
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 15 September Dag 2: 16 September
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (D) Toesighouers / Spanleiers

Please login to register for this course

Course Start Date 2026-10-08 8:30 am
Course End Date 2026-10-09 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R4795.00 pp
Student Level D,E
Duration 2 dae + take+individuele opvolg
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 08 Oktober Dag 2: 09 Oktober
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (D) Toesighouers / Spanleiers

Please login to register for this course