D8. Spanleiers (Xhosa)
Dit is vir mense wat as die leier van die span beskou word maar nie die volle verantwoordelikheid van `n toesighouer het nie. Persoon is slegs verantwoordelik vir orde en kommunikasie (tolk dienste), maar nie beplanning of toerusting nie.
Inhoud:
- Ek die spanleier
- Verantwoordelikhede en take
- Meet en stel van doelwitte
- Organisering en kontrole
- Gee van instruksies
- Kommunikasie
- Konflikhantering/Probleemoplossing
Tale: kursus kan aangebied word in Afrikaans, engels, sotho en xhosa. Handleidings is beskikbaar in verskillende tale.
Course Properties
| Course Start Date | 2026-08-05 8:30 am |
| Course End Date | 2026-08-06 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 2 |
| Price | R 3018.00 pp |
| Student Level | D |
| Duration | 2 dae |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Dag 1: 03 September Dag 2: 04 September |
| Location | Ceres |
| Location | Ceres Museum |
| Category | (D) Toesighouers / Spanleiers |
| NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
|---|---|---|---|
| 1 | Doornkraal Agri | 12 | 2026-04-15 |
| 2 | paardekloof | 4 | 2026-03-17 |
| 3 | Nooitgedacht | 1 | 2026-03-16 |
| 4 | Alhambra | 1 | 2026-01-09 |
