Dit is vir mense wat as die leier van die span beskou word maar nie die volle verantwoordelikheid van `n toesighouer het nie. Persoon is slegs verantwoordelik vir orde en kommunikasie (tolk dienste), maar nie beplanning of toerusting nie.
Inhoud:
Tale: kursus kan aangebied word in Afrikaans, engels, sotho en xhosa. Handleidings is beskikbaar in verskillende tale.
| Course Start Date | 2026-08-05 8:30 am |
| Course End Date | 2026-08-06 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 20 |
| Price | R 3018.00 pp |
| Student Level | D |
| Duration | 2 dae |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Dag 1: 05 Augustus Dag 2: 06 Augustus |
| Location | Ceres Museum(biblioteek) |
| Category | (D) Toesighouers / Spanleiers |