D9. Produktiewe Spanne

Suksesvolle spanne is die sleutel tot produktiwiteit, maar die spanleier en die span is nie altyd ‘n wenspan nie. In hierdie in-huis kursus kry spanne & leiers kans om verwagtinge met mekaar uit te klaar, hindernisse te identifiseer en te ervaar hoe die span kwaliteit en produksie kan verhoog deur spanmoraal te verhoog en spandissipline toe te pas.

Inhoud

  • Meet spanlede se vlak van span inskakeling 
  • Hanteer moontlike hindernisse
  • Interaktiewe sirkel : spangesprek, probleme, spanreëls & dissipline,
  • Tweerigting kommunikasie: doelwitte, opdragte & terugvoering
  • Spansimbole : en spanprojekte
  • Spanmoraal : verjaardae, nuwe lid verwelkom, omgee binne span

Course Properties

Course Start Date 2026-05-01 8:00 am
Course End Date 2026-05-01 3:00 pm
Capacity 100
Available places 100
Price R9809 per groep + vervoer
Student Level C,D,E,F
Duration 2 dae + 1 opvolg
Multiple classes Yes
Details for classes maksimum 30 persone per groep eie kursus datum word vasgemaak
Location Op plaas
Category (D) Toesighouers / Spanleiers

Please login to register for this course

No registration records found