D8. Spanleiers (Afr)

Dit is vir mense wat as die leier van die span beskou word maar nie die volle verantwoordelikheid van `n toesighouer het nie. Persoon is slegs verantwoordelik vir orde en kommunikasie (tolk dienste), maar nie beplanning of toerusting nie.

 

Inhoud:

  • Ek die spanleier
  • Verantwoordelikhede en take
  • Meet en stel van doelwitte
  • Organisering en kontrole
  • Gee van instruksies
  • Kommunikasie
  • Konflikhantering/Probleemoplossing

Tale: kursus kan aangebied word in Afrikaans, engels, sotho en xhosa. Handleidings is beskikbaar in verskillende tale.

Course Properties

Course Start Date 2026-06-02 8:30 am
Course End Date 2026-06-03 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R 3018.00 pp
Student Level D
Duration 2 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 02 Junie Dag 2: 03 Junie
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (D) Toesighouers / Spanleiers

Please login to register for this course

No registration records found