D1. Ontwikkeling van Effektiewe leiers
Temas:
- Tegnieke vir gedrag-verandering
- Emosionele ondersteuning
- Doeltreffende Kommunikasie
- Opdragte gee en neem
- Kommunikasie-kanale
- Hantering van taal-verskille
- Prosesse en stelsels vir doeltreffende kommunikasie ondersteun
Vaardighede:
- Selfbestuur – volhoubare persoonlike gedragverandering
- Selfbestuur – emosionele fiksheid deur hoë druk periodes
- Self-bestuur – bou van ‘n professionele ondersteuningsnetwerk
- Kommunikasie – doeltreffende kommunikasie
- Kommunikasie – praktiese ritme en raamwerk
Leerdoelwitte:
- Selfbestuur – volhoubare persoonlike gedrag- verandering: Identifiseer persoonlike ontwikkelingsareas en leer die proses om volhoubare gedragverandering te ondersteun.
- Selfbestuur – emosionele fiksheid tydens hoë-druk periodes: Leer hoe om emosionele veerkragtigheid te ontwikkel deur ‘n drukhanteringsplan op te stel.
- Selfbestuur – bou van ‘n professionele ondersteuningsnetwerk: Fokus op die skep van 'n netwerk van professionele mentors en kollegas om ‘n stewige ondersteuningstelsel te vestig.
- Kommunikasie – doeltreffende kommunikasie: Ontwikkel vaardighede om meer doeltreffend opdragte te gee en ontvang en om taalverskille meer doeltreffend te bestuur.
- Kommunikasie – praktiese ritme en raamwerk: Leer die basiese komponente van ‘n doeltreffende kommunikasiestruktuur om opdragte en beplanning te deel en om terugvoer te gee en stel 'n effektiewe kommunikasieplanop.
DAG 1
- My uitdagings.
- Die Groei-ingesteldheid en die Vasteingesteldheid.
- Hoe ontwikkel ek nuwe gedrag en gewoontes volhoubaar?
- Persoonlike doelwit-stelling ek aksiestappe vir my uitdagings.
- Emosionele fiksheid.
- My professionele ondersteuningsnetwerk.
- Persoonlike doelwitstelling en aksiestappe vir my emosionele fiksheid.
DAG 2
- Kommunikasie-uitdagings.
- Kommunikasie-gereedskap en die betrokke slaggate.
- Persoonlike doelwitstelling en aksiestappe vir my kommunikasie-gereedskap.
- Kommunikasiestyle.
- Gee en ontvang SMART opdragte – rollespel.
- Planne om taalverskille te oorbrug.
- Persoonlike doelwitstelling en aksiestappe vir my kommunikasie.
DAG 3
- ‘n Praktiese kommunikasie-raamwerk en ritme vir: Beplanning – wat werk en wat werk nie.
- ‘n Praktiese kommunikasie-raamwerk en ritme vir: terugvoer gee / “informele prestasiemetings” – wat werk en wat werk nie.
- Opstel van my praktiese beplanning- en terugvoer-kommunikasieraamwerk, ritme en aksieplan.
- Persoonlike doelwitstelling en aksiestappe vir my kommunikasieraamwerk en ritme.
Course Properties
| Course Start Date | 2026-09-29 8:30 am |
| Course End Date | 2026-10-01 3:00 pm |
| Capacity | 18 |
| Available places | 18 |
| Price | R5283 pp |
| Student Level | C,D,E |
| Duration | 3 dae |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | 29 Sept 30 Sept 01 Oktober |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (D) Toesighouers / Spanleiers |
