D10. Produktiewe Spanne: Opvolg (1 jaar later)

Doel: Na die aanvanklike kursus is spanne gewoonlik hoogs gemotiveerd om die nuwe vaardighede toe te pas. Oor tyd taan hulle entoesiasme en ‘n opvolg sessie, ‘n jaar later, help om hulle weer gemotiveerd te kry.

In hierdie in-huis sessie kry spanne en hulle leiers kans om weer die voordele te ervaar van die vorige jaar se vaardighede en hulle word gehelp om hulle weer te verbind om dit in hulle spanne toe te pas.

 

Inhoud:

  • Almal se gedagtes word verfris wat hulle die vorige jaar gedoen het.
  • Nuwe lede wat moontlik deel geword het van die span, kry kans om volledig in te skakel.
  • Hanteer moontlike hindernisse
  • Versterk ‘n nuwe, aktiewe verbintenis

Course Properties

Course Start Date 2026-05-01 8:30 am
Course End Date 2026-05-01 3:30 pm
Capacity 150
Available places 150
Price R 4877.00 per groep + vervoer
Student Level C,D, E,F
Duration 1 dag
Details for classes maksimum 30 persone per groep eie kursus datum word vasgemaak
Location Op plaas
Category (D) Toesighouers / Spanleiers

Please login to register for this course

No registration records found