B5. Ontwikkeling van effektiewe bestuurders
Doel: Hierdie program bied aan bestuurders `n oorsig oor tydbestuur-suksessleutels en -sisteme. Doeltreffende bestuur van spanning. Doeltreffende gebruik van kommunikasiegereedskap & Emosionele Intelligensie.
|
Temas:
• Hooftrekke / inleiding tot tyd- en fokusbestuur • Streshantering • Emosionele intelligensie en spanning
Vaardighede: • Oorsig oor tydbestuur-suksessleutels en -sisteme • Doeltreffende bestuur van spanning • Doeltreffende gebruik van kommunikasie-gereedskap • Emosionele Intelligensie
Leerdoelwitte: • Oorsig oor tydbestuur sukses sleutels en sisteme – evalueer jou bevoegdheid in elk van die 3 produktiwiteit beginsels en stel ‘n aksieplan op. • Doeltreffende bestuur van spanning – identifiseer die oorsprong van jou spanning en ontwikkel ‘n aksieplan daarvoor. • Doeltreffende gebruik van kommunikasie gereedskap – leer meer oor die basiese kommunikasie gereedskap en evalueer jou vermoë om dit doeltreffend te benut en stel ‘n aksieplan op om die nodige gereedskap verder te ontwikkel. • Emosionele intelligensie en spanning – identifiseer jou denkpatrone wat tot spanning lei en die 5 stukke gereedskap om dit te bestuur
Kursus mag nie binne 10 dae voor aanvang gekanseleer word nie
|
Course Properties
|
Course Start Date |
2026-08-25 8:30 am |
|
Course End Date |
2026-08-26 3:30 pm |
|
Capacity |
30 |
|
Available places |
22 |
|
Price |
R3688 p.p |
|
Student Level |
F,G,H |
|
Duration |
2 dae |
|
Multiple classes |
Yes |
|
Details for classes |
Dag 1:25 Augustus
Dag 2: 26 Augustus |
|
Location |
Ceres |
|
Location |
Ceres Museum(konferensie saal) |
|
Category |
(B) Produksiebestuur |
Please login to register for this course
|
NUM |
Farm / Organization |
Registrants |
Registration Date |
|
1 |
Doornkraal Agri |
1 |
2026-04-15 |
|
2 |
Doornkraal Agri |
1 |
2026-04-15 |
|
3 |
Donkerbos |
1 |
2026-03-31 |
|
4 |
Kromfontein |
3 |
2026-03-17 |
|
5 |
Paardekloof |
1 |
2026-03-17 |
|
6 |
KBY Uitsig |
1 |
2026-02-10 |