Die doel is leiers te bemagtig om n sigbare verskil te maak in hul werksomgewing, in die bestuur van afdelings , spanne en koste.
Besluitneming/probleemoplossing
Hierdie kursus mag ongelukkig nie binne twee weke voor die datum gekanselleer word nie.
| Course Start Date | 2026-06-02 8:30 am |
| Course End Date | 2026-06-04 3:30 pm |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R5065 p.p |
| Student Level | F,G,H |
| Duration | 3 dae en 1 opvolg |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | dag 1: 2 Junie dag 2: 3 Junie dag 3 : 4 Junie |
| Location | Ceres |
| Location | Ceres Museum(konferensie saal) |
| Category | (B) Produksiebestuur |