A2. Besoek en bespreek 1: Besproeiing Skedulering

Hierdie tema van hierdie sessie is Besproeing Skedulering.  Ons gaan kyk na  die interaksie tussen water, grond, wortelontwikkeling en plantreaksies.  Hierdie is nie `n kursus nie, eerder `n bespreking sessie o.l.v. `n fasiliteerder .  Die sessie is gemik op senior vrugte bestuurders en behoort hoogstens 3 ure te duur wat `n lesing, bespreking en `n besoek aan `n perseel of demonstrasie insluit.

Hierdie kursus mag ongelukkig nie binne twee weke voor die datum gekanselleer word nie.

Course Properties

Course Start Date 2026-10-14 8:30 am
Course End Date 2026-10-14 12:30 pm
Capacity 30
Available places 9
Price R1021 p.p
Student Level G & H
Duration 4 ure
Multiple classes no
Location Koue bokkeveld
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (A) Senior Bestuur & Direkteure

Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Doornkraal Agri 9 2026-04-13
2 Waboomsberg Boerdery (Pty) Ltd 1 2026-03-30
3 Koelfontein Landgoed 2 2026-03-20
4 Kromfontein 1 2026-03-17
5 Weltevrede 1 2026-03-17
6 Donkerbos 2 2026-03-06
7 Bronaar Plase 1 2026-03-02
8 La Vouere 1 2026-02-25
9 Sun Sweet Fruit 1 2026-02-25
10 Verdun Estates 2 2026-01-27