(W) Ontwikkelingsprogram Highlights

Trein ry

Slegs 200 vroue kan na Kaapstad gaan om die dag by Artscape te geniet. ’n Groot verskeidenheid van programme word aangebied om vroue te vier. Kostes sluit in ligte ontbyt en middagete. Plase wat 2019 gegaan het, kan ongelukkig nie weer vanjaar gaan nie. Ons probeer vir almal ’n kans gee.

Vrouedag: Ceres Die vrouens wat nie trein ry nie word verseker nie afgeskeep nie. Ons beplan ’n opwindende program met goeie sprekers, gehalte vermaak en lekker etes.

Course Start Date 2022-08-09 8:30 am
Course End Date 2022-08-09 2:00 pm
Capacity 300
Available places 63
Price R140.00 per persoon
Student Level A - C
Duration 5 ure
Location To be confirmed
Category (W) Ontwikkelingsprogram Highlights

Please login to register for this course

Ons gaan weer die Xhosa/Sotho en Afrikaanse manne skei vir die praatjies. Wanneer al die aktiwiteite klaar is braai almal weer lekker saam.

Course Start Date 2022-09-24 8:30 am
Course End Date 2022-09-24 2:30 pm
Capacity 250
Available places 4
Price R140.00 per persoon
Student Level A - C
Duration 1 dag
Location To be confirmed
Category (W) Ontwikkelingsprogram Highlights

Please login to register for this course