U3. Bright Star Life Core

Doel: Positiewe Lewensverandering

Mense word op ‘n effektiewe wyse begelei om eienaarskap vir hulle eie lewens te neem en beter keuses te maak.

Onderwerpe wat hanteer word: Denke, verantwoordelikheid, waardes, lewensdoel, kommunikasie, self-beheer, prioriteite, rolmodel, bou & bemagtig.

Werkers word toegerus om ‘n beter bydrae tot die werkplek te maak.  Wanneer ‘n persoon ontdek hoe sy lewensdoel en waardes ‘n verskil kan maak in die werkplek, word hul werk betekenisvol en verbeter motivering.

Course Properties

Course Start Date 2022-07-26 8:30 am
Course End Date 2022-07-27 3:30 pm
Capacity 20
Available places 12
Price R1100.00 per persoon + vervoer
Student Level A,B,C,D
Duration 2 dae
Multiple classes yes
Details for classes Eerste sessie: 26 Julie Tweede sessie: 27 Julie
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (U) Lewensvaardighede binne werkstyd

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Nooitgedacgt 3 2022-01-28
2 Arborlane Estates - Tweefontein 2 2022-01-17
3 Arborlane Estates - Weltevrede 3 2022-01-17