(T) Gastehuis

Persoonlike ontwikkeling:

  • Selfbeeld
  • Kommunikasie en verhoudings
  • Prioriteite
  • Konflikhantering
  • Etiket en goeie maniere

Higiëne:

  • Persoonlike higiëne
  • Voedsel higiëne

Dagtake:

  • Organisasie van die werksplek
  • Skoonmaakmiddels
  • Apparate in die kombuis
  • Elektriese apparate

Tekstielversorging:

  • Tipes vesel en die versorging
  • Sorteer wasgoed
  • Vlekverwydering
  • Hand en masjien was

Herstelwerk – some insit en knope aanwerk.

Course Start Date 2022-11-10 8:30 am
Course End Date 2022-11-10 3:30 pm
Capacity 20
Available places 15
Price R1805 pp
Student Level Gastehuis personeel
Duration 1 dag / 6 ure
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (T) Gastehuis

Please login to register for this course