(R) Pakstore

Hierdie kursus is vir toesighouers in die verskillende posisies in 'n vrugte / groente pakhuis; d.w.s. sorteer toesighouer, verpakking toesighouer, paletiserings toesighouer, koelkamer toesighouer, ens. Die kursus inhoud is spesifiek gemik op die verskaffing van algemene en intermediêre toesighoudende kennis en vaardighede. Spesifiek gemik op prosesse van vrugte / groente met 'n kliënte basis op beide die plaaslike en uitvoer markte van die wêreld.

Course Start Date 2022-11-02 8:30 am
Course End Date 2021-11-04 3:30 pm
Capacity 20
Available places 11
Price R3095.00 per persoon
Student Level D, E
Duration 3 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 2 November Dag 2: 3 November Dag 3: 4 November
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (R) Pakstore

Please login to register for this course

Doel: ‘n Lewendige en goed deurdagte oriëntasie program wat aan beide produksie en oudit vereistes voldoen is deesdae nie opsioneel nie. Hierdie dag is ontwerp vir gewone pakkers en hanteer die belangrikste punte van verskillende aspekte. Joy hanteer die konsep van kwaliteit, waarom ons daarmee sukkel en wie die standaarde stel . Anneke hanteer higiëne en oudit vereistes.  “Mollie” verduidelik wat PPECB doen, wat van pakkers verwag word en waarom daar verskillende standaarde bestaan.

Met hierdie inhoud behoort ons nie net ’n paar oudit bokse te regmerk nie, maar behoort ons waarde tot die pakstoor toe te voeg. 

‘n Volledige verslag van die kursus sal na die tyd beskikbaar gestel word.

Course Start Date 2022-05-06 8:30 am
Course End Date 2022-05-06 3:30 pm
Capacity 100
Available places 100
Price R 5315.00 per groep + vervoer
Student Level B
Duration 1 dag
Details for classes Datum sal vasgemaak word met die plaas.
Location To be confirmed
Location Op plaas
Category (R) Pakstore

Please login to register for this course