Q3. Septiese tenk dag

Deel 1: 9h00 – 10h30: Die  septiese tenk - aangebied deur 4evr

  • Septiese tenke in algemeen.
  • Die regte grootte en keuse van septiese tenke.
  • Die korrekte intallasie prosedure van die tenke.
  • Die korrekte gebruik van die tenke.
  • Die regte produkte en chemikalieë wat in samewerking met die tenk gebruik kan word om die optimale werking van die tenk te kan verseker.
  • Die metode van installasie wat gevolg kan word om toekomsige fout vind en fout illiminasie te kan uitoefen. (Is dit die tenk wat nie werk nie, is dit blokkasies en of is dit die sig drein wat versadig is.)
  • Algemene probleme en logiese fout vind en illiminasie prosesse.
  • Uitpomp tenke in algemeen.
  • Ander produkte wat moontlik van belang kan wees.

Deel 2:  11h00 – 13h00: 

  •    Die chemiese prosesse en hoe om dit te beskerm  - aangebied deur biochem

Deel 3: Mense en septiese tenke o.l.v. Joy van Biljon

  • Algemene wangedrag wat die septiese tenk verongeluk.
  • Aksies wat geneem kon word om die gedrag te verander.
  • Die nutsman se rol in die gedragsverandering.
  • Uitvoerbare oplossings.

Course Properties

Course Start Date 2022-07-25 8:30 am
Course End Date 2022-07-25 3:30 pm
Capacity 20
Available places 14
Price R935 pp
Student Level A - G
Duration 1 dag / 6 ure
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (Q) Werkswinkel en Veiligheid

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 CEDRO BOERDERY 1 2022-05-17
2 morester landgoed 1 2022-04-26
3 Loch Lynne Edms Bpk 1 2022-04-08
4 Graaff Fruit - Rietfontein 1 2022-04-01
5 Arborlane Estates - Weltevrede 2 2022-01-17