(Q) Werkswinkel en Veiligheid
Bied afgevaardigdes 'n gebalanseerde teoretiese en praktiese program oor die beginsels vir basiese brandbestryding. Sleutel inhoud: Teorie · Chemie van verbranding · Oordrag van warmte · Klassifikasie van vure · Metodes van brandblussing · Soorte brandblussers · Noodontruiming beginsels prakties · Veiligheidsmaatreëls tydens blus van brande · Prosedures vir aktivering van brandblussers · Ontruiming
Sluit brande binne geboue en veldbrande in.
Course Start Date | 2022-07-19 8:30 am |
Course End Date | 2022-07-20 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 0 |
Price | R2130 pp |
Student Level | A - G |
Duration | 2 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 19 Julie Dag 2: 20 Julie |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |

Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Bied afgevaardigdes 'n gebalanseerde teoretiese en praktiese program oor die beginsels vir basiese brandbestryding. Sleutel inhoud: Teorie · Chemie van verbranding · Oordrag van warmte · Klassifikasie van vure · Metodes van brandblussing · Soorte brandblussers · Noodontruiming beginsels prakties · Veiligheidsmaatreëls tydens blus van brande · Prosedures vir aktivering van brandblussers · Ontruiming
Sluit brande binne geboue en veldbrande in.
Course Start Date | 2022-07-21 8:30 am |
Course End Date | 2022-07-22 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 2 |
Price | R2130 pp |
Student Level | A - G |
Duration | 2 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 21 Julie Dag 2: 22 Julie |
Location | Ceres |
Location | Ceres Museum |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Bied afgevaardigdes 'n gebalanseerde teoretiese en praktiese program oor die beginsels vir basiese brandbestryding. Sleutel inhoud: Teorie · Chemie van verbranding · Oordrag van warmte · Klassifikasie van vure · Metodes van brandblussing · Soorte brandblussers · Noodontruiming beginsels prakties · Veiligheidsmaatreëls tydens blus van brande · Prosedures vir aktivering van brandblussers · Ontruiming
Sluit brande binne geboue en veldbrande in.
Course Start Date | 2022-09-19 8:30 am |
Course End Date | 2022-09-20 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 14 |
Price | R2130 pp |
Student Level | A - G |
Duration | 2 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 19 September Dag 2: 20 September |
Location | Ceres |
Location | Ceres |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Bied afgevaardigdes 'n gebalanseerde teoretiese en praktiese program oor die beginsels vir basiese brandbestryding. Sleutel inhoud: Teorie · Chemie van verbranding · Oordrag van warmte · Klassifikasie van vure · Metodes van brandblussing · Soorte brandblussers · Noodontruiming beginsels prakties · Veiligheidsmaatreëls tydens blus van brande · Prosedures vir aktivering van brandblussers · Ontruiming
Sluit brande binne geboue en veldbrande in.
Course Start Date | 2022-09-21 8:30 am |
Course End Date | 2022-09-22 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 7 |
Price | R2130 pp |
Student Level | A - G |
Duration | 2 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 21 September Dag 2: 22 September |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Bied afgevaardigdes 'n gebalanseerde teoretiese en praktiese program oor die beginsels vir basiese brandbestryding. Sleutel inhoud: Teorie · Chemie van verbranding · Oordrag van warmte · Klassifikasie van vure · Metodes van brandblussing · Soorte brandblussers · Noodontruiming beginsels prakties · Veiligheidsmaatreëls tydens blus van brande · Prosedures vir aktivering van brandblussers · Ontruiming
Sluit brande binne geboue en veldbrande in.
Course Start Date | 2022-11-01 8:30 am |
Course End Date | 2022-11-02 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 20 |
Price | R2130 pp |
Student Level | A - G |
Duration | 2 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 1 November Dag 2: 2 November |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Bied afgevaardigdes 'n gebalanseerde teoretiese en praktiese program oor die beginsels vir basiese brandbestryding. Sleutel inhoud: Teorie · Chemie van verbranding · Oordrag van warmte · Klassifikasie van vure · Metodes van brandblussing · Soorte brandblussers · Noodontruiming beginsels prakties · Veiligheidsmaatreëls tydens blus van brande · Prosedures vir aktivering van brandblussers · Ontruiming
Sluit brande binne geboue en veldbrande in.
Course Start Date | 2022-11-03 8:30 am |
Course End Date | 2022-11-04 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 20 |
Price | R2130 pp |
Student Level | A - G |
Duration | 2 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 3 November Dag 2: 4 November |
Location | Ceres |
Location | Ceres |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Oorsig van die volgende teorie:
- Veiligheidsreëls om gevaarlike brandsituasies te oorkom.
- Vuurgrondbevele / bevele / onveilige handelinge en voorwaardes.
- Persoonlike anti-moegheidsmaatreëls (weer, topografie, brandstof, brandintensiteit, tempo en rigting van verspreiding, brandtipe & dag of nag invloede).
- Veiligheidsprosedures vir brandbestryders tydens lugwaterdruppels.
- Praktiese brandbestrydingstegnieke.
- Ontruimingsprosedures.
- Veiligheid, gesondheid en omgewingsbeginsels.
Prakties:
- Brandslangopleiding
- Brandblusser opleiding
- Brandslang-bewerkingstegnieke
- Dra metodes
Vereistes: Student moes al 'n volledige 2-dag Brandbestryding kursus voltooi/bygewoon het.
Course Start Date | 2022-06-17 8:30 am |
Course End Date | 2022-06-17 3:30 pm |
Capacity | 25 |
Available places | 3 |
Price | R1130 pp |
Student Level | A - G |
Duration | 1 dag / 6 ure |
Location | Ceres |
Location | ceres Vallei kerksaal |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Oorsig van die volgende teorie:
- Veiligheidsreëls om gevaarlike brandsituasies te oorkom.
- Vuurgrondbevele / bevele / onveilige handelinge en voorwaardes.
- Persoonlike anti-moegheidsmaatreëls (weer, topografie, brandstof, brandintensiteit, tempo en rigting van verspreiding, brandtipe & dag of nag invloede).
- Veiligheidsprosedures vir brandbestryders tydens lugwaterdruppels.
- Praktiese brandbestrydingstegnieke.
- Ontruimingsprosedures.
- Veiligheid, gesondheid en omgewingsbeginsels.
Prakties:
- Brandslangopleiding
- Brandblusser opleiding
- Brandslang-bewerkingstegnieke
- Dra metodes
Vereistes: Student moes al 'n volledige 2-dag Brandbestryding kursus voltooi/bygewoon het.
Course Start Date | 2022-10-20 8:30 am |
Course End Date | 2022-10-20 3:30 pm |
Capacity | 30 |
Available places | 2 |
Price | R1130 pp |
Student Level | A - G |
Duration | 1 dag / 6 ure |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Deel 1: 9h00 – 10h30: Die septiese tenk - aangebied deur 4evr
- Septiese tenke in algemeen.
- Die regte grootte en keuse van septiese tenke.
- Die korrekte intallasie prosedure van die tenke.
- Die korrekte gebruik van die tenke.
- Die regte produkte en chemikalieë wat in samewerking met die tenk gebruik kan word om die optimale werking van die tenk te kan verseker.
- Die metode van installasie wat gevolg kan word om toekomsige fout vind en fout illiminasie te kan uitoefen. (Is dit die tenk wat nie werk nie, is dit blokkasies en of is dit die sig drein wat versadig is.)
- Algemene probleme en logiese fout vind en illiminasie prosesse.
- Uitpomp tenke in algemeen.
- Ander produkte wat moontlik van belang kan wees.
Deel 2: 11h00 – 13h00:
- Die chemiese prosesse en hoe om dit te beskerm - aangebied deur biochem
Deel 3: Mense en septiese tenke o.l.v. Joy van Biljon
- Algemene wangedrag wat die septiese tenk verongeluk.
- Aksies wat geneem kon word om die gedrag te verander.
- Die nutsman se rol in die gedragsverandering.
- Uitvoerbare oplossings.
Course Start Date | 2022-07-25 8:30 am |
Course End Date | 2022-07-25 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 14 |
Price | R935 pp |
Student Level | A - G |
Duration | 1 dag / 6 ure |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Op 30 Augustus sal Anton Reinecke 'n 2 ure bewusmaking sessie aanbied aan die senior bestuurders oor die identifisering van die probleem en oplossings daarvoor bespreek soos bv. die voorkoming van saadproduksie o.a.
Op 1 September sal Stefan Theron van WWF die 2e deel van die kursus aanbied.
Inleiding/aanbieding • Wat is uitheemse indringerplante? • Waar kom hulle vandaan? • Impak van indringerplante • Wetgewing: Hoe raak NEMBA Regs_AIS jou? • Uitheemse beheermetodes: afkap, "ringbarking", chemies (blaarbespuiting, gesnyde stompbehandeling, gebruik van vuur, biologiese beheer) • Identifikasie, behandeling van die mees algemene spesies: Port Jackson, Blackwattel, Swarthout, denne, hakea, blougom • Uitheemse skoonmaakbeplanning (kartering van spesies, digthede, volwassenheid) • Beginsels van prioritisering • Skatting van koste • Hoe kan WWF bewaring jou bystaan • Vyf goue reëls
Praktiese sessie (in veld) • Spesie-identifikasie • Behandelingsmetodes • Toerusting • Gesondheid en veiligheid • Die opstel van 'n basiese plan • Rekordhouding
Course Start Date | 2022-08-30 8:30 am |
Course End Date | 2022-08-30 11:00 am |
Capacity | 20 |
Available places | 20 |
Price | R445 pp |
Student Level | A - G |
Duration | 1 dag + 2 ure |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 30 Augustus net vir bestuurders ( 2ure) Dag 2 : 1 September Slegs studente |
Location | KBOS |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Op 30 Augustus sal Anton Reinecke 'n 2 ure bewusmaking sessie aanbied aan die senior bestuurders oor die identifisering van die probleem en oplossings daarvoor bespreek soos bv. die voorkoming van saadproduksie o.a.
Op 1 September sal Stefan Theron van WWF die 2e deel van die kursus aanbied.
Inleiding/aanbieding • Wat is uitheemse indringerplante? • Waar kom hulle vandaan? • Impak van indringerplante • Wetgewing: Hoe raak NEMBA Regs_AIS jou? • Uitheemse beheermetodes: afkap, "ringbarking", chemies (blaarbespuiting, gesnyde stompbehandeling, gebruik van vuur, biologiese beheer) • Identifikasie, behandeling van die mees algemene spesies: Port Jackson, Blackwattel, Swarthout, denne, hakea, blougom • Uitheemse skoonmaakbeplanning (kartering van spesies, digthede, volwassenheid) • Beginsels van prioritisering • Skatting van koste • Hoe kan WWF bewaring jou bystaan • Vyf goue reëls
Praktiese sessie (in veld) • Spesie-identifikasie • Behandelingsmetodes • Toerusting • Gesondheid en veiligheid • Die opstel van 'n basiese plan • Rekordhouding
Course Start Date | 2022-09-01 8:00 am |
Course End Date | 2022-09-01 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 16 |
Price | R445 pp |
Student Level | A - G |
Duration | 1 dag + 2 ure |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 30 Augustus ( bestuurders) 2ure Dag 2: 1 September ( studente) |
Location | KBOS |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Praktiese kursus om die basiese beginsels van Shielded Metal Arc sweis aan studente oor te dra.
Course Start Date | 2022-09-12 8:30 am |
Course End Date | 2022-09-16 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 11 |
Price | R3880 pp |
Student Level | B |
Duration | 5 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 12 September Dag 2: 13 September Dag 3: 14 September Dag 4: 15 September Dag 5: 16 September |
Location | Ceres |
Location | Ceres |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Dag 1: Teorie
Dag 2: Prakties met “Weedeater attachment”
Dag 3: Prakties met Brushcutter Lem
en kop).
Course Start Date | 2022-11-23 8:30 am |
Course End Date | 2022-11-25 3:30 pm |
Capacity | 25 |
Available places | 3 |
Price | R2260 pp |
Student Level | B |
Duration | 3 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 23 November Dag 2: 24 November Dag 3: 25 November |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Gebruik van kettingsaag, onderhouding, veiligheid, persoonlike beskermde toerusting, risiko beheer, hanteringmetodes.
Vereistes: Moet ten minste Graad 9 op skool geslaag het.
Bring asb. die volgende saam: Afskrif van ID dokument, swart pen, afskrif van hoogste skool kwalifikasie, persoonlike beskermde toerusting, kettingsaag, kettingsaag “toolbelt”.
Course Start Date | 2022-10-05 8:30 am |
Course End Date | 2022-10-07 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 3 |
Price | R3890 pp |
Student Level | B |
Duration | 3 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 5 Oktober Dag 2: 6 Oktober Dag 3: 7 Oktober |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Gebruik van kettingsaag, onderhouding, veiligheid, persoonlike beskermde toerusting, risiko beheer, hanteringmetodes.
Vereistes: Moet ten minste Graad 9 op skool geslaag het.
Bring asb. die volgende saam: Afskrif van ID dokument, swart pen, afskrif van hoogste skool kwalifikasie, persoonlike beskermde toerusting, kettingsaag, kettingsaag “toolbelt”.
Course Start Date | 2022-10-26 8:30 am |
Course End Date | 2022-10-28 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 8 |
Price | R3890 pp |
Student Level | B |
Duration | 3 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 26 Oktober Dag 2: 27 Oktober Dag 3: 28 Oktober |
Location | Ceres |
Location | Ceres |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Doel: Basiese veiligheids aspekte en hanteringsmetodes
Beskrywing: Hierdie een-dag kursus behels ‘n teorie sessie en praktiese oefening. Die sessie fokus op die gebruik van kettingsaag, onderhouding, veiligheid, persoonlike beskermde toerustig, risiko beheer.
Studente moet ‘n bewys hê van geldige kettingsaag sertifikaat om hierdie heropleiding by te woon
Beskermende toerusting en kettingsaag moet saam geneem word op dag van kursus.
Course Start Date | 2022-10-03 8:30 am |
Course End Date | 2022-10-03 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 17 |
Price | R2015.00 pp |
Student Level | B: Spesialis |
Duration | 6 hours |
Location | op plaas |
Location | Ceres |
Category | (Q) Werkswinkel en Veiligheid |
Doel: Basiese veiligheids aspekte en hanteringsmetodes
Beskrywing: Hierdie een-dag kursus behels ‘n teorie sessie en praktiese oefening. Die sessie fokus op die gebruik van kettingsaag, onderhouding, veiligheid, persoonlike beskermde toerustig, risiko beheer.
Studente moet ‘n bewys hê van geldige kettingsaag sertifikaat om hierdie heropleiding by te woon
Beskermende toerusting en kettingsaag moet saam geneem word op dag van kursus.
Course Start Date | 2022-10-04 8:30 am |
Course End Date | 2022-10-04 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 18 |
Price | R2015.00 pp |
Student Level | B: Spesialis |
Duration | 6 hours |
Details for classes | Alles gebeur op n plaas. |