Q2. HR Studiegroep

 Die doel is om Personeel Bestuurders die geleentheid te gee om onder mekaar te gesels en idees uit te ruil oor kwessies wat mag ontstaan in hulle professies. Dit is nie ’n sertifikaat kursus nie. Besprekings word gelei deur verskeie kenners, sal baie interaktief wees en voorbeelde wat tipies is van ons plase sal hanteer word.

2025 Onderwerpe

Sessie 1:

Datum van eerste sessie: 19 Maart 2025

Onderwerp: Nuwe wetgewing rondom gelyke indiensneming

Aanbieder: Hopkins Coetzee

 

Sessie 2: Zoom

Datum van tweede sessie:  11 Junie 2025

Onderwerp: CCMA gevalle Studies

Aanbieder: Hopkins Coetzee

 

Sessie 3:

Datum van 3e sessie: 17 September

Onderwerp: TBC

Aanbieder: KBOS 

Course Properties

Course Start Date 2025-03-19 8:30 am
Course End Date 2025-09-17 12:00 pm
Capacity 20
Available places 11
Price R 1711 p.p vir reeks / R590 per sessie
Student Level HR Bestuurders
Duration 3 half dag sessies
Multiple classes Yes
Details for classes Sessie 1: 19 Maart - Zoom Sessie 2: 11 Junie - KBOS Sessie 3: 17 September KBOS
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (Q) Kantoor en Personeeldienste

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Arborlane - Weltevrede 2 2025-02-20
2 BRONAAR PLASE 1 2025-02-19
3 Tweefontein 1 2025-02-05
4 Waboomsberg Boerdery 1 2025-02-05
5 Verdun Estates (Pty) Ltd 1 2025-02-04
6 Stanislaus Agri 1 2025-01-30
7 Koelfontein 1 2025-01-21
8 Normat Farms 1 2025-01-14