O4.Weedeater nuwelinge
Doel:
Hierdie kursus stel deelnemers in staat om ’n brushcutter (weedeater) veilig en doeltreffend te gebruik in die tuinbou- of landskapomgewing. Deelnemers leer die verskillende dele en bykomstighede van die masjien ken, hoe om dit reg te gebruik vir verskillende take, en hoe om basiese onderhoud uit te voer om optimale werkverrigting te verseker.
Inhoud / Modules:
- Veiligheidsmaatreëls en praktyke wanneer ’n brushcutter gebruik word.
- Keuse en gebruik van byvoegsels (attachments) vir verskillende sny-/trimbehoeftes.
- Operasie van ’n brushcutter in verskillende omgewings, met toepaslike sny-/trimkoppe.
- Voorkomende/roetine onderhoud aan ’n brushcutter.
- Vooraf inspeksie en daaglikse inspeksies wat moet gedoen word
Wat is die uitkomstes van die kursus:
- Brushcutters veilig en professioneel bedien volgens vervaardiger- en veiligheidsriglyne.
- Die korrekte toerusting kies vir spesifieke take in ’n tuinbou- of terreinbestuursomgewing.
- Basiese onderhoud uitvoer om die lewensduur en werkverrigting van die masjien te verleng.
Vereistes:
- Kommunikasievaardighede op Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR/NQF) Vlak 1 of gelykstaande.
- Wiskundige geletterdheid op NKR Vlak 1 of gelykstaande.
- Deelnemers moet fisies geskik wees om ’n brushcutter veilig te hanteer (die masjien is swaar en verg goeie balans en koördinasie).
Tydsduur:
3 dag kursus
Wat moet student saambring na kursus:
ID afskrif
Brushcutter
Beskermende klere (Overall, Veiligheidsskoene, Harde hoed met viser, veiligheids bril, handskoene, oorbeskerming,
Course Properties
| Course Start Date | 2026-10-27 8:30 am |
| Course End Date | 2026-10-29 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 11 |
| Price | R2599 p.p. |
| Student Level | A-G |
| Duration | 3 Dae |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Dag 1: 27 Oktober Dag 2: 28 Oktober Dag 3: 29 Oktober |
| Location | KBOS |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (O) Werkswinkel en Veiligheid |
| NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
|---|---|---|---|
| 1 | Ceres Jonkershoek Boerdery | 1 | 2026-04-23 |
| 2 | Doornkraal Agri | 1 | 2026-04-15 |
| 3 | Bronaar Plase | 4 | 2026-03-02 |
| 4 | Langrivier | 3 | 2026-02-06 |
