O1.Basiese brandbestryding (Kantoor en Creche personeel)
Doel: Bied afgevaardigdes 'n gebalanseerde teoretiese en praktiese program oor die beginsels vir basiese brandbestryding.
Sleutel inhoud:
- Teorie
- Chemie van verbranding
- Oordrag van warmte
- Klassifikasie van vure
- Metodes van brandblussing
- Soorte brandblussers
- noodontruiming beginsels Prakties
- Veiligheidsmaatreƫls tydens blus van brande
- Prosedures vir aktivering van brandblussers
- Ontruiming
Course Properties
| Course Start Date | 2026-05-22 8:30 am |
| Course End Date | 2026-05-22 3:30 pm |
| Capacity | 25 |
| Available places | 12 |
| Price | R1171 p.p. |
| Student Level | A - G |
| Duration | 1 dag |
| Location | KBOS |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (O) Werkswinkel en Veiligheid |
| NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
|---|---|---|---|
| 1 | Doornkraal Agri | 7 | 2026-04-15 |
| 2 | Kromfontein | 4 | 2026-03-19 |
| 3 | De Straadt | 1 | 2026-03-19 |
| 4 | TWEEFONTEIN | 1 | 2026-02-10 |
