Doel: Basiese veiligheidsaspekte en hanteringsmetodes.
Beskrywing: Veiligheidsmaatreëls vir die gebruik van kettingsae. Verskillende komponente van 'n kettingsaag en hul funksies.Voer voor-operasionele tjeks uit op 'n kettingsaag, verwyder ledemate van afgekapte bome en voer houtkap uit. Basiese instandhouding op 'n kettingsaag.Algemene veiligheid en beskermende klere benodig. Verskillende komponente en hulle funksies. Korrekte prosedures vir die afsaag van bome en stompe.Vooraf inspeksie en daaglikse inspeksies wat moet gedoen word.
Inhoud / Modules
Uitkomste:
Vereistes:
Studente moet ‘n bewys hê van geldige kettingsaag sertifikaat om hierdie heropleiding by te woon.
Basiese lees en skryfvaardighede.
Beskermende toerusting en kettingsaag moet saam geneem word op dag van kursus.
Kettingsaag, “kettingsaag toolkit”,
Beskermende klere (Snyersbroek, Veiligheidsskoene, Harde hoed met viser, veiligheids bril, handskoene, oorbeskerming
2 dag kursus.
| Course Start Date | 2026-05-26 8:30 am |
| Course End Date | 2026-05-27 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 11 |
| Price | R2458.00 p.p. |
| Student Level | B: Spesialis |
| Duration | 2 dae |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Dag 1: 26 Mei Dag 2: 27 Mei |
| Location | Ceres |
| Location | Ceres Museum(konferensie saal) |
| Category | (O) Werkswinkel en Veiligheid |
| NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
|---|---|---|---|
| 1 | Verdun Estates | 1 | 2026-05-08 |
| 2 | Doornkraal Agri | 2 | 2026-04-30 |
| 3 | Doornkraal Agri | 2 | 2026-04-15 |
| 4 | Leeuwenfontein | 1 | 2026-01-26 |
| 5 | Vreeland | 1 | 2026-01-13 |
| 6 | Alhambra | 2 | 2026-01-09 |