O9. Basiese Auto elektries

DOEL : Hierdie leerprogram is bedoel vir mense wat gereeld roetineonderhoud aan diesel- en petrolaangedrewe voertuie doen. Na suksesvolle voltooiing kan die kandidaat outo-elektriese stelsels identifiseer, die bedrading van outo-elektriese stelsels identifiseer, toetsmetingsinstrumente gebruik, foutopsporing doen en regstellende aksies doen op 'n reeks diesel- en petrolaangedrewe voertuie. Die kandidaat mag by registrasie as diesel- / trekkerwerktuigkundige-leerder ambagsman hierdie sertifikaat vir doeleindes van RPL voorlĂȘ. Herstel werk van komponente is nie ingesluit nie, die program handel slegs oor toepassing van beginners van die laaste uitleg, foutiewe opsporing en vervanging.

Program samestelling:

  • Batterye: kragbron en laaistelsel
  • Ontsteking: paneelbeheerstelsels
  • Dieselpomp: Dieselbrandstof en hittestelsel
  • Ligte en bedrading: Kragverspreiding

Course Properties

Course Start Date 2026-10-05 8:30 am
Course End Date 2026-10-09 3:30 pm
Capacity 25
Available places 16
Price R8192 p.p.
Student Level B
Duration 5 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 05 Oktober Dag 2: 06 Oktober Dag 3: 07 Oktober Dag 4: 08 Oktober Dag 5: 09 Oktober
Category (O) Werkswinkel en Veiligheid

Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Koue Bokkeveld 1 2026-04-21
2 Donkerbos 1 2026-04-21
3 Kromfontein 1 2026-03-19
4 paardekloof 1 2026-03-17
5 Bronaar Plase 2 2026-03-02
6 Verdun Estates 1 2026-02-25
7 Langrivier 2 2026-02-06