O3.Weedeater-heropleiding
Doel:
Hoe om ‘n "brushcutter" veilig en korrek te gebruik.
Inhoud:
- Algemene veiligheid en beskermende klere benodig.
- Verskillende komponente en hulle funksies.
- Korrekte prosedures vir hantering van "brushcutter".
- Vooraf inspeksie en daaglikse inspeksies wat moet gedoen word.
Uitkomste:
- Korrekte hantering.
- Daaglikse inspeksies en rapportering van foute.
- Verskillende koppe “attachments” by "brushcutter" kan opsit en gebruik.
Vereistes:
- Vorige "brushcutter" sertifikaat.
- Basiese lees en skryfvaardighede.
- ID afskrif.
- "Brushcutter".
- Beskermende klere (overall, veiligheidsskoene, harde hoed met viser, veiligheidsbril, handskoene en oorbeskerming).
Tydsduur:
2 dag kursus.
Course Properties
Course Start Date | 2024-10-01 8:30 am |
Course End Date | 2024-10-02 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 17 |
Price | R1957 p.p. |
Student Level | A-G |
Duration | 2 Dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 01 Oktober Dag 2: 02 Oktober |
Location | Ceres |
Location | Ceres |
Category | (O) Werkswinkel en Veiligheid |
NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
---|---|---|---|
1 | Lushof | 3 | 2024-06-14 |