O5. Kettingsaag (3 dae)
Doel: Basiese veiligheidsaspekte en hanteringsmetodes.
Beskrywing: Veiligheidsmaatreëls vir die gebruik van
kettingsae. Verskillende komponente van 'n kettingsaag en hul funksies.Voer voor-operasionele tjeks uit op 'n kettingsaag, verwyder ledemate van afgekapte bome en voer houtkap uit. Basiese instandhouding op 'n kettingsaag.
NB: 3 dae kursus vir mense wat al ondervinding het met kettingsaag.
Vereistes: Moet ten minste Graad 9 op skool geslaag het.
Bring asb. ID afskrif, kettingsaag, “kettingsaag toolkit”, beskermende klere (snyersbroek, veiligheidsskoene, harde hoed met viser, veiligheidsbril, handskoene en oorbeskerming).
Course Properties
Course Start Date | 2024-09-25 8:30 am |
Course End Date | 2024-09-27 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 8 |
Price | R4030 p.p. |
Student Level | B |
Duration | 3 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 25 September Dag 2: 26 September Dag 3: 27 September |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (O) Werkswinkel en Veiligheid |
NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
---|---|---|---|
1 | Vreeland | 1 | 2024-09-06 |
2 | VERDUN ESTATES PTY LTD & | 1 | 2024-08-08 |
3 | Jagerskraal | 1 | 2024-07-29 |
4 | ZZ2 Loch Lynne - Loch Lynne Farm | 1 | 2024-04-25 |
5 | Ou Stasie | 1 | 2024-04-22 |
6 | Wadrif | 3 | 2024-04-10 |
7 | Donkerbos | 1 | 2024-04-09 |
8 | Kromfontein | 2 | 2024-03-28 |
9 | Leeuwenfontein | 1 | 2024-01-09 |