O4. Kettingsaag heropleiding

Doel: Basiese veiligheidsaspekte en hanteringsmetodes.

Beskrywing: Veiligheidsmaatreëls vir die gebruik van kettingsae. Verskillende komponente van 'n kettingsaag en hul funksies.Voer voor-operasionele tjeks uit op 'n kettingsaag, verwyder ledemate van afgekapte bome en voer houtkap uit. Basiese instandhouding op 'n kettingsaag.Algemene veiligheid en beskermende klere benodig. Verskillende komponente en hulle funksies. Korrekte prosedures vir die afsaag van bome en stompe.Vooraf inspeksie en daaglikse inspeksies wat moet gedoen word.

Uitkomste:

  • Sal die kettingsaag uitmekaar kan haal, skoonmaak, parte vervang wat vervang moet word.
  • Korrekte hantering van kettingsaag.
  • Daaglikse inspeksies en rapportering van foute.

Vereistes:

Studente moet ‘n bewys hê van geldige kettingsaag sertifikaat om hierdie heropleiding by te woon.

Basiese lees en skryfvaardighede.

Beskermende toerusting en kettingsaag moet saam geneem word op dag van kursus.

2 dag kursus.

Course Properties

Course Start Date 2024-10-22 8:30 am
Course End Date 2024-10-23 3:30 pm
Capacity 20
Available places 1
Price R2275.00 p.p.
Student Level B: Spesialis
Duration 2 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 22 Oktober Dag 2: 23 Oktober
Location Ceres
Location Ceres
Category (O) Werkswinkel en Veiligheid

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 El -Cuesta farming 1 2024-09-04
2 ZZ2-Bokveldskloof 3 2024-08-23
3 Doornkraal Agri 2 2024-06-24
4 Lushof 2 2024-06-03
5 Leeuwenfontein 1 2024-04-26
6 Eselfontein Boerdery 1 2024-03-12
7 El -Cuesta farming 1 2024-03-08
8 Oastfarm 1 2024-02-27
9 El -Ceusta farming 1 2024-02-21
10 Paardekloof 1 2024-02-13
11 Verdun 1 2024-01-31
12 Coshla 1 2024-01-22
13 Leeuwenfontein 1 2024-01-09
14 Alhambra 2 2023-12-28