O1. Brandbestryding

Doel: Bied afgevaardigdes 'n gebalanseerde teoretiese en praktiese program oor die beginsels vir basiese brandbestryding.

Sleutel inhoud:

  • Teorie
  • Chemie van verbranding
  • Oordrag van warmte
  • Klassifikasie van vure
  • Metodes van brandblussing
  • Soorte brandblussers
  • Noodontruiming beginsels prakties
  • VeiligheidsmaatreĆ«ls tydens blus van brande
  • Prosedures vir aktivering van brandblussers
  • Ontruiming

 

Course Properties

Course Start Date 2024-09-19 8:30 am
Course End Date 2024-09-20 3:30 pm
Capacity 20
Available places 15
Price R2292 p.p.
Student Level A - G
Duration 2 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 19 September Dag 2: 20 September
Location Ceres
Location Ceres
Category (O) Werkswinkel en Veiligheid

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Romansrivier, Graaff-Fruit 5 2024-04-03