(M) Groente

Hierdie kursus is op monitors van groenteplase gerig.
Studente wat hierdie kursus bywoon leer teoretiese
kundigheid en praktiese vaardighede om ‘n effektiewe
monitor in groenteproduksie te wees:
• Doel van monitering en moniteringteorie
• Eienskappe van ‘n goeie monitor
• Pligte en verantwoordelikhede van ‘n groentemonitor
• Groentemonitor-metodiek
• Lokval- en landinspeksie en dataversameling
• Gebruik van data
• Basiese insekte- en plantsiektekunde

• Identifikasie van plae en peste van hoof groentegroepe

Course Start Date 2022-10-07 8:30 am
Course End Date 2022-10-07 3:30 pm
Capacity 20
Available places 14
Price R1405 per persoon
Student Level B,C
Duration 1 dag
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (M) Groente

Please login to register for this course

Hierdie kursus is op monitors van groenteplase gerig.
Studente wat hierdie kursus bywoon leer teoretiese
kundigheid en praktiese vaardighede om ‘n effektiewe
monitor in groenteproduksie te wees:
• Doel van monitering en moniteringteorie
• Eienskappe van ‘n goeie monitor
• Pligte en verantwoordelikhede van ‘n groentemonitor
• Groentemonitor-metodiek
• Lokval- en landinspeksie en dataversameling
• Gebruik van data
• Basiese insekte- en plantsiektekunde

• Identifikasie van plae en peste van hoof groentegroepe

Course Start Date 2022-10-14 8:30 am
Course End Date 2022-10-14 3:30 pm
Capacity 20
Available places 14
Price R1405 per persoon
Student Level B,C
Duration 1 dag
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (M) Groente

Please login to register for this course