M1. Besproeiing (Algemene werkers)
Om besproeiingsmense in te lig oor die eienskappe van water, hoe om dit te hanteer en die werkswyses met verskillende vrugte besproeiïngstelsels.
Inhoud:
- Basiese inligting oor watersiklus en water.
- Werking van water op verskillende grondtipes.
- Basiese begrippe van die werking van krane, filters, lugkleppe en toebehore.
- PVC, HDPE, LDPE, pype
- Basiese werking van sentrifugale pomp ens.
Uitkomstes
- Meet om te weet - grondvog, pomp, druk, filter, verstopping.
- Minder pyp breek en die regte manier hoe om PVC pyp te installeer.
- Begrippe van wanneer moet ek water gee of nie.
- Kennis van weersomstandighede.
Studente moet asseblief 'n pen en papier saambring na die kursus.
Course Properties
| Course Start Date | 2026-09-15 8:30 am |
| Course End Date | 2026-09-15 3:30 pm |
| Capacity | 30 |
| Available places | 6 |
| Price | R895 p.p. |
| Student Level | B |
| Duration | 1 dag |
| Location | KBOS |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (M) Besproeiing |
| NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
|---|---|---|---|
| 1 | De Straadt | 4 | 2026-05-06 |
| 2 | Donkerbos | 8 | 2026-04-17 |
| 3 | Weltevrede | 4 | 2026-03-17 |
| 4 | Bronaar Plase | 3 | 2026-03-02 |
| 5 | TWEEFONTEIN | 5 | 2026-02-10 |
