M2. Besproeiing Bloubessies

Om besproeiingsmense in te lig oor die eienskappe van water, hoe om dit te hanteer en die werkswyses met verskillende vrugte besproeiïngstelsels.

Inhoud: 

  • Basiese inligting oor watersiklus en water.
  • Werking van water op verskillende grondtipes.
  • Basiese begrippe van die werking van krane, filters, lugkleppe en toebehore.
  • PVC, HDPE, LDPE, pype
  • Basiese werking van sentrifugale pomp ens. 

Uitkomstes

  • Meet om te weet - grondvog, pomp, druk, filter, verstopping.
  • Minder pyp breek en die regte manier hoe om PVC pyp te installeer. 
  • Begrippe van wanneer moet ek water gee of nie. 
  • Kennis van weersomstandighede.

Studente moet asseblief 'n pen en papier saambring na die kursus. 

Course Properties

Course Start Date 2026-05-12 8:30 am
Course End Date 2026-05-12 3:30 pm
Capacity 30
Available places 29
Price R895 p.p.
Student Level B
Duration 1 dag
Multiple classes no
Location Ceres
Location Ceres
Category (M) Besproeiing

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registration Date
1 Rora Orchards (Pty) Ltd 2026-04-15