L8. Trekker assessering (6)
Die doel van die program is om vir studente wat in die laaste 5 jaar `n volledige Trekker Operateur kursus voltooi het die geleentheid te gee, om geassesseer te word, sonder dat hulle die kursus hoef te herhaal.
Vereiste : Studente moet in die laaste 5 jaar die Trekker Operateurkursus deur die sentrum gedoen het.
Course Properties
| Course Start Date | 2026-05-01 8:30 am |
| Course End Date | 2026-05-01 12:30 pm |
| Capacity | 50 |
| Available places | 50 |
| Price | R485 p.p + vervoer |
| Student Level | A,B,C,D |
| Duration | 1 dag |
| Location | Op plaas |
| Category | (L) Trekkers |
