L4. Veilige hantering van chemiese stowwe: Heropleiding (Xhosa)

Doel van die kursus:

Om spuitmanne en gifkamer personeel te leer hoe om chemiese stowwe te hanteer, watter veiligheidsmaatreëls om na te kom, basiese beginsels van plaagbeheer en kalibrasie van spuite

Inhoud / Modules:

  • Identifikasie en klassifikasie van plaagdoders.
    • Hoe lees mens plaagdoder etikette
    • Watse inligting kry ek op ’n plaagdoder etiket
    • Mengvolgorde
  • Beginsels van plaagbeheer
  • Beginsels van boordspuit kalibrasie
  • Beginsels van onkruidspuit kalibrasie

Rekordhouding  en onthoudings periodes.

Wat is die uitkomstes van die kursus

Studente sal na hierdie kursus weet hoe om plaagdoder etikette te interpreteer en gevare van plaagdoders daarvan af te lei sowel as hoe om hulself teen hierdie gevare te beskerm.

Vereistes:

Geletterdheid

Moes al by n Veilige hantering beginners kursus gewees het

Course Properties

Course Start Date 2026-09-18 8:30 am
Course End Date 2026-09-18 3:30 pm
Capacity 25
Available places 7
Price R930.00 per persoon
Student Level B
Duration 1 dag
Location Ceres
Location Ceres
Category (L) Trekkers

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Plk Skaapkraal 2 2026-04-20
2 Welgemeen 12 2026-04-02
3 Verdun Estates 2 2026-02-25
4 Vreeland 2 2026-01-13