L6. Hantering van 'n spuitpomp: Xhosa

Doel:
Die hantering van die trekker.

Die spuitpomp dele en werking.

Hoe om korrekte bespuiting te doen en waarop om te let.

Die trekker en spuitpomp beter verstaan en sodoende foute en brekasies voorkom. 

Effektiewe bespuiting van gewasse te doen. 

Regte hantering van die spuitpomp en die voorkoming van probleme.

’n Praktiese kursus vir persone wat met bespuitings op plase betrokke is om te wys waarop om te let en seker te maak bespuitings word reg gedoen, daar word mooi na toerusting gekyk en brekasies word voorkom.

Course Properties

Course Start Date 2026-08-18 8:30 am
Course End Date 2026-08-18 3:30 pm
Capacity 25
Available places 20
Price R845.00 per persoon
Student Level B
Duration 1 dag
Location Ceres
Location Ceres Museum(konferensie saal)
Category (L) Trekkers

Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Lushof 2 2026-05-28
2 Nooitgedacht 3 2026-02-26