L5. Veilige hantering van chemiese stowwe: Heropleiding e-leer
Doel: Om ervare spuitmanne en gifkamerpersoneel se kennis op te skerp en te verseker dat hulle die nodige sertifikate het.
Kursusvereiste: Hulle moet reeds ‘n Veilige Hantering kursus bygewoon het.
Hierdie kursus word op die e-leer platform aangebied.
Taal: Afrikaans en Engels
Course Properties
| Course Start Date | 2026-05-18 8:30 am |
| Course End Date | 2026-05-18 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 20 |
| Price | R857 .00 per persoon |
| Student Level | B |
| Duration | 30 dae aanlyn |
| Location | aanlyn |
| Category | (L) Trekkers |
