Doel van die kursus:
Om spuitmanne en gifkamer personeel te leer hoe om chemiese stowwe te hanteer, die opberging daarvan, watter veiligheidsmaatreëls om na te kom, die hantering van leë houers, rekordhouding, ens.
Inhoud / Modules:
Wat is die uitkomstes van die kursus:
Studente sal na hierdie kursus weet hoe om plaagdoder etikette te interpreteer en gevare van plaagdoders daarvan af te lei sowel as hoe om hulself teen hierdie gevare te beskerm.
Vereistes:Geletterdheid.
| Course Start Date | 2026-11-05 8:30 am |
| Course End Date | 2026-11-05 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 19 |
| Price | R930.00 per persoon |
| Student Level | B |
| Duration | 1 dag |
| Location | Wolseley |
| Category | (L) Trekkers |
| NUM | Farm / Organization | Registration Date |
|---|---|---|
| 1 | Koelfontein Landgoed | 2026-03-20 |