Available courses in (T) Kampe

Courses

T1. Manne kamp

Course Code:

T1a

Student Level:

A, B, C

Price per student:

R850 p p

Description:

Help mans om agter te kom wat dit is wat hulle terug hou in die lewe. 'n Veilige omgewing waar hulle kan praat oor goed wat hulle pla. Leer om gesonde keuses te maak om 'n suksesvolle gesin te bou en om betrokke tewees in hulle kinders se lewe.

Saam met ander mans en vrouens kan elkeen leer om gesonde keuses te maak wat hom / haar in staat stel om ‘n sterk leier in sy werk, gesin en huwelik te wees.

Die leiers by hierdie naweek is almal plaasmanne wat self soortgelyke kampe bygewoon het en waarmee die nuwe manne kan identifiseer.

Doel: Bewus raak van die hindernisse in jou lewe en hulp kry om hierdie struikelblokke te omskep in boublokke; nuwe motivering ontwikkel om ‘n daadwerklike poging aan te wend om ‘n positiewe toekoms te bou; kontak te maak en deel te word van ‘n netwerk van positiewe manne wat in die proses is om hul eie bagasie uit te sorteer.

Wat moet studente saambring: Slaapgoed, toiletware & handdoek.

T2.Beyoutiful Vroue Kamp

Course Code:

T2a

Student Level:

A - D

Price per student:

R1380 p p

Description:

Kom vind net weer die ware Jy! Nie die “jy” wat ander mense van jou verwag nie, maar die ‘jy’ wat God bedoel het toe Hy met soveel liefde jou voor jou geboorte uitgekies het. Kom kamp vir ‘n naweek saam Karin van Wyk en sit saam met haar byJesus se voete. .

T3. Xhosa Kamp

Course Code:

T3a

Student Level:

A - D

Price per student:

R850 p p

Description:

Die doel is om vir die jong werkende Xhosa en Sotho jeug ‘n plek te skep waar hulle kan gesels oor hulle uitdagings. Om hulle toe te rus met vaardighede om die kompleksiteit van hulle probleme te hanteer.