R1a
A - G
R2436 p p
Om regtig Xhosa te leer praat, veral om sinne te bou, is baie moeilik en verg meer oefening as wat die gemiddelde werkende persoon tyd voor het. As ‘n kompromie en beginpunt word hierdie gespreksklasse aangebied. Hulle leer jou die basiese opdragte en sinnetjies wat jy waarskynlik in die boord gaan benodig asook sinskonstruksie en reëls. Die belangrikste is egter dat die student bereid moet wees om te gaan oefen op die Xhosa mense in sy omgewing.
Meerderheid van die klasse sal in April en Sept skoolvakansie plaasvind.