Q1a
Opleidsbeamptes
Gratis
Hierdie werkswinkels sal gebruik word om die beamptes wat met opleidings aangeleenthede werk op die plase op hoogte te hou oor aspekte soos Befondsingsaansoeke. WSP & ATR indienings, Kursus besprekings, Nuwe projekte ens.
Q2a
HR bestuurders
R1711 vir reeks of R590 p sessie
Die doel is om Personeel Bestuurders die geleentheid te gee om onder mekaar te gesels en idees uit te ruil oor kwessies wat mag ontstaan in hulle professies. Dit is nie ’n sertifikaat kursus nie. Besprekings word gelei deur verskeie kenners, sal baie interaktief wees en voorbeelde wat tipies is van ons plase sal hanteer word. 2026 Onderwerpe Sessie 1: Zoom Datum van eerste sessie: 25 Maart 2026 Onderwerp: Beleide en Kontrakte Aanbieder: Hopkins Coetzee Sessie 2: 10 Junie 2026 Onderwerp: Ouerskap verlof, Bemiddeling voor uitsetting, Behuising, Saamgeperste Wersure ens Aanbieder: Hopkins Coetzee Sessie 3: 23 September 2026 Aanbieder: KBOS