Available courses in (O) Werkswinkel en Veiligheid

Courses

O1. Brandbestryding ( Kantoor en Chreche personeel

Course Code:

O1a

Student Level:

A - G

Price per student:

R1171 p p

Description:

Hierdie kursus bied afgevaardigdes 'n gebalanseerde teoretiese en praktiese program oor die beginsels vir basiese brandbestryding. Slegs binne brande sal hanteer word.

Sleutel inhoud: Teorie, chemie van verbranding, oordrag van warmte, klassifikasie van vure, metodes van brandblussing, soorte brandblussers, noodontruiming beginsels, praktiese oefening, veiligheidsmaatreëls tydens blus van brande, prosedures vir aktivering van brandblussers, en ontruiming.

O2. Brandbestryding

Course Code:

O2a

Student Level:

A - G

Price per student:

R2448p p

Description:

Hierdie kursus bied afgevaardigdes 'n gebalanseerde teoretiese en praktiese program oor die beginsels vir basiese brandbestryding.

Sleutel inhoud: Teorie, chemie van verbranding, oordrag van warmte, klassifikasie van vure, metodes van brandblussing, soorte brandblussers, noodontruiming beginsels, praktiese oefening, veiligheidsmaatreëls tydens blus van brande, prosedures vir aktivering van brandblussers, en ontruiming.

O3. Brandbestryding: Heropleiding

Course Code:

O3a

Student Level:

A - G

Price per student:

R1310 p p

Description:

Hierdie kursus is slegs vir studente wat reeds die volledige kursus voltooi het.

Doel: Hierdie kursus bied afgevaardigdes 'n gebalanseerde teoretiese en praktiese program oor die beginsels vir basiese brandbestryding.

Sleutel inhoud: teorie, chemie van verbranding, oordrag van warmte, klassifikasie van vure, metodes van brandblussing, soorte brandblussers, noodontruiming beginsels, praktiese oefening, veiligheidsmaatreëls tydens blus van brande, prosedures vir aktivering van brandblussers, en ontruiming.

O4. Weedeater: Nuwelinge

Course Code:

O4a

Student Level:

A - G

Price per student:

R2599 p p

Description:

Hierdie kursus is slegs nuwe studente wat nog nie voorheen `n kursus voltooi het nie.

Doel: Die kursus fokus op die korrekte en veilige hantering van die weedeater. Daar word aandag gegee aan daaglikse inspeksies en rapportering van foute. Hoe om verskillende koppe " attachments" by weedeater te kan opsit en te gebruik.

1 dag teorie en 2 dae prakties

O5. Weedeater: Hertoets

Course Code:

O5a

Student Level:

A - G

Price per student:

R2147p p

Description:

Doel: Die kursus fokus op die korrekte en veilige hantering van die weedeater. Daar word aandag gegee aan daaglikse inspeksies en rapportering van foute. Hoe om verskillende koppe " attachments" by weedeater te kan opsit en te gebruik.

1 dag teorie en 1 dag prakties

O6. Kettingsaag Heropleiding

Course Code:

O6a

Student Level:

B

Price per student:

R2458 p p

Description:

Fokus op die gebruik van kettingsaag, onderhouding, veiligheid, persoonlike beskermde toerustig, risiko beheer. Die kursus is gemilk op studente wat reeds die vollgedige kursus voltooi het.

Studente moet asb. hul eie veiligheidstoerusting saambring. Slegs vir studente wat al reeds die volledige kursus voltooi het.

O7. Kettingsaag Nuwelinge

Course Code:

O7a

Student Level:

B

Price per student:

R4535 p p

Description:

Hierdie drie-dag kursus behels 1 dag van teorie en 2dae praktiese oefening. Die sessie fokus op die gebruik van kettingsaag, onderhouding, veiligheid, persoonlike beskermde toerustig, risiko beheer.

Studente moet asb. hul eie veiligheidstoerusting saambring.

O8. Sweis

Course Code:

O8a

Student Level:

B

Price per student:

R5078 p p

Description:

`n Persoon wat hierdie kursus voltooi het sal in staat wees om : • Die beskrywing van die metaal boogsweis proses en verwante toerusting te gee • Seleksie, opstelling en uitvoering van voor-operasionele kontroles van afgeskermde metaalboogsweistoerusting. • Voorbereiding van werkstukke voor sweiswerk. • Sweiswerkstukke. • Inspeksie van gesweisde werkstukke vir defekte in ooreenstemming met tekeningspesifikasies. • Versorging en berging van sweisverbruiksgoedere en -toerusting

O9. Basiese Auto elektries

Course Code:

O9a

Student Level:

B

Price per student:

R 8192 p p

Description:

Doel: Hierdie leerprogram is bedoel vir mense wat gereeld roetineonderhoud aan diesel- en petrolaangedrewe voertuie doen. Na suksesvolle voltooiing kan die kandidaat outo-elektriese stelsels identifiseer, die bedrading van outo-elektriese stelsels identifiseer, toetsmetingsinstrumente gebruik, foutopsporing doen en regstellende aksies doen op 'n reeks diesel- en petrolaangedrewe voertuie. Die kandidaat mag by registrasie as diesel- / trekkerwerktuigkundige-leerder ambagsman hierdie sertifikaat vir doeleindes van RPL voorlê. Herstel werk van komponente is nie ingesluit nie, die program handel slegs oor toepassing van beginners van die laaste uitleg, foutiewe opsporing en vervanging. Program samestelling: Batterye: kragbron en laaistelsel Ontsteking: paneelbeheerstelsels Dieselpomp: Dieselbrandstof en hittestelsel Ligte en bedrading: Kragverspreiding

O10. Trekker Instandhouding

Course Code:

O10a

Student Level:

B

Price per student:

R702 p p

Description:

Na afloop van hierdie kursus sal die kursus sal die kursusganger in staat wees om basiese instandhouding op die trekker kan doen . Die volgende module sal behandel word: Die brandstof stelsel, enjin smeringstelsel, verkoelingstelsel, battery en elektriese stelsel, hirdouliese stelsel.