N1a
B
R863 p p
N2a
B
R1570 p p
N3a
B
R863 p p
N4a
B
R1570 p p
N5a
B
R1690 p p
Vragmotorsbestuurders wat gevaarlike goedere vervoer, word volgens wet verplig om 'n sertifikaat te bekom wat uitgereik is deur 'n goedgekeurde instansie. Sommige van die produkte wat julle vervoer word wel as gevaarlik bestempel.
Sertifikate moet jaarliks hernu word.
N6a
B
R3317 p p

N7a
B
R1185 p p
Om eerstens vir veiligheidsdoeleindes te verseker dat hierdie persoon wel opgelei is, maar om ook die beste benutting van die duur toerusting en die beste resultate te verkry.
Kursus vereistes: die persoon moet reeds 'n digger-loader nuweling kursus gedoen het en moet 'n kode 8 bestuurderslisensie hê.
N8a
B
R2303 p p
Om eerstens vir veiligheidsdoeleindes te verseker dat hierdie persoon wel opgelei is, maar om ook die beste benutting van die duur toerusting en die beste resultate te verkry.
Kursus vereistes: die persoon moet reeds 'n bietjie ervaring hê op die digger-loader en moet 'n kode 8 bestuurderslisensie hê.
N9a
B
R1179 p p
`n Rubberstempel enwettige vereistes vir ervare excavator drywers
Kursus vereistes: die persoon moet `n geldige sertifikaat het en moet 'n kode 8 bestuurderslisensie hê.
N10a
B
R2282 p p
Om nuwe excavator drywers op te lei in rytegnieke en veiligheid. Om `n lisensie te bekom wat deur die wet vereis word. Dit moet elke 2de jaar hernu word. /p>
Kursus vereistes: Die moet 'n kode 8 bestuurderslisensie hê.