- Details
- Category: Uncategorised
M1a
B
R895.00 pp
Doel: Tydens hierdie sessie gaan daar gekyk word hoe om verantwoordelik te besproei en water optimaal te gebruik. Van die onderwerpe wat gedek gaan word sluit in die volgende:
Waarom besproei ons, wat is verdamping, faktore wat wateropname deur bome beïnvloed, wat is evapotranspirasie, hoe hou grond water, hoe water deur die grond beweeg, wat is waterstres en hoe kwantifiseer/monitor ons dit, besproeiingstrategieë in verskillende fenologiese stadiums en die werkswyses van verskillende besproeiingstelsels.
m2a
B
R895.00 p p