J1a
A, B & C
R3765 per groep + vervoer
Hierdie kursus het die doel om werkers die basiese kennis te gee oor gesondheids- en higiëniese aspekte wat hulle gedrag beïnvloed en moontlike risiko faktore vir die vrugte kan wees. Globalgap vereistes dien as riglyn.
J2a
A, B & C
R2107 per groep + vervoer
Om vrugte te pluk sonder om enige gehalte in te boet, bly almal se eerste prioriteit. Ons bied praktiese en kreatiewe opleidingsessies aan wat 'n groot bydrae kan lewer om hierdie doelwit te bereik. Gehalte word verseker deur die korrekte hantering van vrugte wat lei tot beter vergoeding vir almal.
Daar is `n verpligte vooraf sessie vir die toesighouers van die spanne wat ingeskryf word vir die kursus.
Na afloop van die kursus word elke deelnemer individueel geassesseer en `n verslag word aan die plaas gestuur.
J3a
A, B & C
R1448 per groep + vervoer
Daar is `n verpligte vooraf sessie vir die toesighouers van die spanne wat ingeskryf word vir die kursus.
J4a
B
R1956 p p
Kursus inhoud:
Die kursus gee agtergrond op moniterings tegnieke, agtergrond oor peste en siektes, sterk klem word gelê op die identifikasie van pes insekte , skade en plant siekte tekens.
Studente moet asseblief 'n pen, potlood, sakrekenaar of slimfoon saambring.
J5a
B
R1956 p p
Slegs studente wat reeds die oorspronklike Boordmonitors gedoen het. Basiese beginsels van monitering word weer bespreek, maar sal dan meer uitbrei oor elke plaag insek en plantsiekte sowel as die beheer van die plaag of siekte saam met toepaslike oefeninge gedurende die kursus.
Studente moet asseblief 'n pen, potlood, sakrekenaar of slimfoon saambring.
J6a
B
R1391 p p
Die kursus gee agtergrond op moniterings tegnieke, agtergrond oor peste en siektes spesifiek tot bloubessies. Sterk klem word gelê op identifikasie van pes insekte, skade en plant siekte tekens/p>
Studente moet asseblief 'n pen, potlood, sakrekenaar of slimfoon saambring.
J7a
A, B & C
R1221p p
Hierdie program onderrig snoeiers met die basiese beginsels van snoei van vrugtebome, hantering van snoei gereedskap, redes vir snoei, reaksie op snoeisnitte, snoeiterminologie, boomvorms en die invloed van tyd van snoei op die boom.