I1a
C
R740 p p
DOEL: Die doel van die voorraad kursus is om die belangrikheid van voorraad en die belangrikheid van vorraadstelsel by die studente tuis te bring. Asook hoekom daar verskille uitgewys word en redes vir die verskille gesoek word tydens voorraad opnames.
I2a
C
R2461 per groep + vervoer
DOEL: Tydens hierdie werkswinkel sal studente die fundamentele beginsels van betroubaarheid, toewyding en integriteit leer deur aktiwiteite en werklike voorbeelde. Die doel is om gewoontes te ontwikkel en `n ingesteldheid om konsekwent werk van `n hoƫ gehalte te lewer en profesionaliteit op te bou.
I3a
A, B & C
R3229 per groep + vervoer
DOEL: Ou staatmaker kursus wat basiese besigheidsbeginsels verduidelik gebaseer op die produksiefaktore.
DATUM: Onderhandel met plaas