Available courses in (H) Bewaarskole

Courses

H1. Verfrissing : Creche en Nasorg

Course Code:

H1a

Student Level:

Juffrouens van alle ouderdoms groepe

Price per student:

R860 p p

Description:

Navorsing toon dat Lego soveel voordele het met die ontwikkeling van ‘n kind op verskeie vlakke. Hier is ‘n paar ontwikkeling wat plaasvind wanneer ‘n kind met blokkies speel: • Wiskunde konsepte (syfer begrip, kleur, patrone, herhaal, ens.) • Fynmotoriese ontwikkeling (handspiere) • Hand-oog koördinasie • Ruimtelike oriëntasie • Probleem oplossing • Beplanning • Groepwerk • Geduld en uithouvermoë Kom leer hoe jy blokkies as ‘n stimulasie hulpmiddel kan gebruik en kry ‘n handleiding propvol idees.

H2. Kleuter program opleiding

Course Code:

H2a

Student Level:

Juffrouens van hierdie ouderdomsgroep

Price per student:

R4812p p

Description:

DOEL: `n Volledige stimuleringsprogram waarin elke fasset van die ontwikkeling en stimulering van peuters behandel word , saamgestel sodat kleuters optimaal kan ontwikkel deur stimulasie met gepaste aktiwiteite en oefeninge vir elke fase

H3. Kokke Inspirasie

Course Code:

H3a

Student Level:

Kokke by bewaarskole

Price per student:

R1088 p p

Description:

Somer- en winter spyskaarte en resepte, aankope, wenke en kos vir babas word bespreek asook veiligheid in die kombuis.