Available courses in (H) Noodhulp en Gesondheid

Courses

G1. Gesondheidswerker Porgram

Course Code:

G1a

Student Level:

Gesondheidswerkers

Price per student:

R

Description:

Doel: Hierdie is `n volledige program aangebied deur die departement van Gesonheid vir alle gesondheidswerkers. .

Teikengroep: Alle gesondheidswerkers.

G2. Noodhulp oefen middae

Course Code:

G2a

Student Level:

Almal wat geldige sertifikate het

Price per student:

R290 p p

Description:

Doel: `n Belangrike geleentheid vir almal om hulle kennis prakties te oefen en terugvoering te kry van Suster Coetzee. Mense vergeet as hulle nie oefen nie.

Teikengroep: Almal wat in besit is van `n geldige noodhulp sertifikaat.

G3. Noodhulp vlak 1

Course Code:

G3a

Student Level:

A - G

Price per student:

R1315 p p

Description:

Hierdie kursus is baie basies en amper enigiemand kan dit doen.

Kursus inhoud:

Die noodtoneel en algemene hantering van `n ongeval. Die praktiese komponent sluit o.a in mediese en trauma ongevalle asook naslaan inligting.

Kursus vereistes: Alle studente moet Graad 9 geslaag het om die kursus bytewoon.

Studente moet asseblief 'n ID afskrif saambring, sowel as 'n notaboek en pen.

G4. Noodhulp vlak 1: vermengde leer

Course Code:

G4a

Student Level:

A - G

Price per student:

R1045p p

Description:

Hierdie is 'n 'blended learning' opsie - die teorie word deur 'n rekenaar gedoen, en prakties word saam met ander studente gedoen in ons opleidingslokaal. Studente moet dus toegang hĂȘ tot 'n rekenaar, en moet Engels kan verstaan.

Kursus inhoud:

Die Noodtoneel, algemene hantering van 'n ongeval. Die praktiese komponent sluit o.a. in, mediese en trauma ongevalle en naslaan-inligting.

Kursus vereistes: Alle studente moet Graad 9 geslaag het om die kursus bytewoon.

Studente moet asseblief 'n ID afskrif saambring, sowel as 'n notaboek en pen.

G5. Noodhulp vlak 2

Course Code:

G5a

Student Level:

A - G

Price per student:

R1446 p p

Description:

Hierdie kursus is `n opvolg op die Noodhulp vlak 1. Die student wat vir hierdie kursus ingeskryf word moet in besit wees van `n geldige vlak 1 sertifikaat.

Kursus inhoud:

Anatomie en fisiologie, noodtoneel, algemene hantering van 'n ongeval, praktiese oefening, omgewingsbeserings, en vervoer van 'n ongeval.

Kursus vereistes: Alle studente moet Graad 9 geslaag het om die kursus bytewoon.

Studente moet asseblief 'n ID afskrif saambring, sowel as n notaboek en pen.

G6. Noodhulp vlak 3

Course Code:

G6a

Student Level:

A - G

Price per student:

R1446 p p

Description:

Hierdie kursus is `n opvolg op die Noodhulp vlak 2. Die student wat vir hierdie kursus ingeskryf word moet in besit wees van 'n geldige vlak 2 sertifikaat.

Kursus inhoud:

Noodtoneel, anatomie en fisiologie, algemene hantering van 'n ongeval, praktiese oefening, omgewingsbeserings, vervoer van 'n ongeval, spesiale ongevalle, en die noodbevalling.

Kursus vereistes: Alle studente moet Graad 9 geslaag het om die kursus bytewoon.

Studente moet asseblief 'n ID afskrif saambring, sowel as 'n notaboek en pen.