Available courses in (F) Rekenaars

Courses

F1. Rekenaars vir beginners

Course Code:

F1a

Student Level:

A - E

Price per student:

R4497p p

Description:

Doel : Hierdie kursus is saamgestel om die heel beginner meer vertroud te maak met die rekenaar en rekenaar terminologie. Basiese sleutelbord, muis en “Windows” vaardighede word hier in diepte geleer en beoefen. Leer hoe om jou liaseerstelsel op die rekenaar op te stel, basiese probleme op te los as die rekenaar nie wil saamwerk nie, asook hoe om jou rekenaar volgens jou behoeftes aan te pas. Leer ook hoe om jou lêers ander name te gee en op ander plekke te liaseer. Na voltooiing van hierdie kursus sal jy vol selfvertroue die res van die kursusse kan voltooi.

F2. Excel vlak 1

Course Code:

F2a

Student Level:

C,D,E

Price per student:

R1603 p p

Description:

Studente leer om ‘n “spreadsheet” op te stel, die regte formate te gebruik, basiese berekeninge te doen, asook hoe om basiese grafieke op te stel. Praktiese oefeninge en stap-vir-stap verduidelikings.

F3. Excel Vlak 2

Course Code:

F3a

Student Level:

C,D,E

Price per student:

R1603 p p

Description:

Doel : Konsentreer op gevorderde grafieke, “text functions and formulas” en leer hoe om name in formules te gebruik, wat die werking van groot “spreadsheets” baie vergemaklik. Praktiese oefeninge en stap-vir-stap verduidelikings.

F4. Excel Vlak 3

Course Code:

F4a

Student Level:

D,E

Price per student:

R1603 p p

Description:

Tydens die kursus sal daar konsentreer word op meer gevorderde teks funksies en formules, "pivot tables", gevorderde grafieke en ander waardevolle funksies in Excel.